Ons is spesialiste in dakke en waterdigting alle soort dakke.
Domingo Konstruksie is een van die voorstaande waterdigting kontrakteurs in Kaapstad.
Ons doen alle tipes dakke en waterdigting alle areas binne die Wes-Kaap streek. Ons gekwalifiseerde ambagsmanne is gereed om jou te help met jou projek. Ons werk slegs op Arbeid of Regmaak & Voorsien basis volgens kliënt versoeke.
Om jou eie huis te bou gaan oor begeerte, fantasie. Maar dit is haalbaar enigiemand kan dit doen.
55 Jan van Riebeeck Street 8th Floor Cape Town 8000 Domingo Construction Address - Unit 1 Domingo Building Maslamoney Street Athlone Industry 1 7764
Teken in en kry 10% afslag by ons argitektuur maatskappy.